Bulgaars

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Bulgare.
Bulgaars
български език
bǎlgarski ezik 
Uitspraak: [ˈbɤɫɡɐrski ɛˈzik]
Gepraat in: Vlag van Bulgarye Bulgarye
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Albanië Albanië
Flag of Kosovo Kosovo
Vlag van Moldowa Moldowa
Vlag van Oekraïne Oekraïne 
Gebied: Balkan
Totale sprekers: 8 miljoen[1] 
Rang: 61
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidoos-Slawies
    Bulgaars 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Europe Europese Unie
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Berg Athos
Gereguleer deur: Instituut van Bulgarye
Taalkodes
ISO 639-1: bg
ISO 639-2: bul
ISO 639-3: bul 
Verspreiding van Bulgaars

Bulgaars (български език, bǎlgarski ezik, [ˈbɤɫɡɐrski ɛˈzik], ) is 'n Indo-Europese taal en 'n lid van die Suid-Slawiese taalgroep van die Slawiese tale. Bulgaars word deur sowat 8 miljoen mense gepraat, veral in Bulgarye.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bulgarian" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 27 April 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search